Wikipedia:Interessante brokkies/91

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

...dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussen in en het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk.