Wikipedia:Kortpad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Kortpad is 'n aanstuurbladsy wat dit moontlik maak om 'n verkorte skakel na 'n administratiewe bladsy of een van sy afdelings, gewoonlik in die Wikipedia- of Hulp-naamruimtes, te gebruik.