Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/24 Desember
Voorkoms
- 1726 – Die goewerneur van Buenos Aires stig Montevideo.
- 1905 – Gebore: Howard Hughes, Amerikaanse vliegpionier, rolprentregisseur en filantroop.
- 1906 – Reginald Fessenden saai die eerste radio-uitsending ooit uit.
- 1914 – Britse en Duitse soldate onderbreek die Eerste Wêreldoorlog om Kersfees te vier, en begin só die Kersvrede.
- 1951 – Libië word van Frankryk en die Verenigde Koninkryk onafhanklik.