Wikipedia:Voorbladbeeld week 11 2013

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die NASA-ruimtependeltuig Challenger ontplof 73 sekondes na lansering vanaf Cape Canaveral op die tuig se tiende sending. Al sewe bemanningslede sterf.