Wikipedia:Voorbladbeeld week 12 2009

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Pylinkvis

Pylinkvisse is koppotiges in die orde Teuthida. In teenstelling met seekatte het pylinkvisse tien ledemate: agt arms en twee voelers wat in pare in 'n kring om hulle mond gerangskik is.

Beelderkenning: Hans Hillewaert