Wikipedia:Voorbladbeeld week 9 2008

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Keulen

Laat skemer in Keulen, Duitsland. In die voorgrond is die Hohenzollern-spoorwegbrug, met die Katedraal van Keulen in die agtergrond en die Museum Ludwig aan sy linkerkant.

Foto-erkenning: Thomas Robbin