Wikipediabespreking:Uitgesoekte herdenkings/18 Januarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kopiereg van fotos op sahistory[wysig bron]

Die sahistory werf het 'n mooi foto van Kommandant Gideon Scheepers maar die kopierge voorwaardes lyl nie heeltemaal GPL nie. Hoe maak ons met die?

Kopiereg verwante inligting op tuisblad:

"Permission to use web site material: Publishers are free to use material from this site, as long as: • Credit is given to South African History Online; • A link is provided to www.sahistory.org.za • The webmaster is informed of how and where the material is used."


Arikel en foto: http://www.sahistory.org.za/pages/people/scheepers-gj.htm

Laurens 06:27, 18 Desember 2005 (UTC)