Will Theakston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Will Theakston
Gebore4 Oktober 1984 (1984-10-04) (36 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAkteur

Will Theakston (gebore 4 Oktober 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001) en in die televisiereekse The Ghost Hunter (2000) en Sir Gadabout, the Worst Knight in the Land (2002).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Harry Potter and the Sorcerer's Stone
  • 2018: Pearl

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2000: The Ghost Hunter
  • 2002: Sir Gadabout, the Worst Knight in the Land

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]