WinSCP

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

WinSCP is 'n grafiese, oopbron, Secure Shell en File Transfer Protocol-kliënt vir Microsoft Windows. Die ouer SCP-protokol word ook ondersteun. Die hooffunksie van die program is om lêers veilige tussen 'n lokale en 'n eksterne rekenaar te kopieer.

Eksterne skakels[wysig]