Woes.co.za

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Woes
Tipe webblad Gedigte, verhale, artikels, sosiale kommentaar
Taal(e) Afrikaans
Registrasie Opsioneel
Huidige status Aktief
URL http://www.woes.co.za

Woes is webwerf wat dien as 'n kreatiewe platform vir Afrikaanse. Skrywers kan hul werk gratis publiseer in die kategorieë: gedigte, kortverhale, artikels, sosiale kommentaar, en ander. Skrywers help mekaar deur kommentaar op mekaar se werk te lewer. Die webwerf word daagliks opdateer. Die diens is deur Willem Woes tot stand gebring.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Meer inligting oor Woes.co.za (af)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]