Wolodarski-rajon
Voorkoms
Wolodarski-rajon Володарский район | ||||
Die ligging van Wolodarski-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1931 | |||
Regering | ||||
Setel | Wolodarski | |||
Hoof | Chamza Ismoechanof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 44 711 | |||
Volgorde | 6de | |||
Digtheid | 11,53/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 876,61 km² | |||
Volgorde | 8ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Wolodarski-rajon (Russies: Володарский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die suidoostelike deel van die oblast en grens aan Kazakstan. Die rajon se setel is die gelyknamige Wolodarski-nedersetting.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Wolodarski-rajon 47 825 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 32 546 | 68,05% |
Russe | 13 705 | 28,66% |
Tartare | 737 | 1,54% |
Ander groepe | 553 | 1,16% |
Onbekend | 284 | 0,59% |
Totaal | 47 825 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 17 Julie 2023.