Gaan na inhoud

Wortelkanaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deursnee van 'n tand.
Prosedures vir wortelkanaalbehandeling: (1) Geaffekteerde tand. (2) Eers boor en skoonmaak, (3) dan vyl met 'n endovyl, en laastens (4) word die rubbervulsel ingevoeg en die kroon opgeplaas.

Die wortelkanaal is 'n kanaal of buisie wat in die as van 'n tandwortel afloop en waardeur fyn bloedvat- en senuweetakke die tand binnedring.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]