Wortelvlies (tandheelkunde)
Voorkoms
In die tandheelkunde verwys die wortelvlies (of ligamentum parodontale) na die beenvlies aan die binne-vlak van die tandkas. Dit is 'n groep weefsels wat die tand in die tandkas vashou.