Xie Chaojie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Xie Chaojie is 'n voormalige manlike tafeltennisspeler van China. Van 1989 tot 1993 het hy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste in die Asiatiese Tafeltenniskampioenskap, die Wêreldbeker-toernooi, en die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op 6 September 2017.