Yochanan Vollach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yochanan Vollach
MHFC-Yochanan-Wallach.jpg
Persoonlike inligting
Geboortenaamיוחנן וולך
Gebore14 Mei 1945 (1945-05-14) (73 jaar oud)
GeboorteplekKiryat Bialik, Britse mandaat van Palestina
Lengte1,86 m
SpeelposisieVerdediger
Jeugloopbaan
1958–1962Maccabi Kiryat Bialik
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1962–1965Maccabi Kiryat Bialik
1965–1977Hapoel Haifa
1977–1979Maccabi Haifa30(1)
1985–1990HKFC
Nasionale span
1968–1971Israel12(1)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Yochanan Vollach (Hebreeus: יוחנן וולך "Jochanan Wallach", (Kiryat Bialik, 14 Mei 1945) is 'n voormalige sokkerspeler uit Israel. Hy het gespeel by die klub FC Hapoel Haifa, FC Maccabi Haifa en FC Hong Kong.