Zahra Ahmadi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zahra Ahmadi
Geboorte 1981 (38–39 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zahra Ahmadi (gebore 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Closed Circuit (2013) en in die televisiereekse EastEnders (1985), Doctor Who (2005), en Tracey Ullman's Show (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: Closed Circuit
  • 2018: A Bad Penny

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1985: EastEnders
  • 2002: Showtime Wales
  • 2005: Doctor Who
  • 2010: Bellamy's People
  • 2013: Count Arthur Strong
  • 2016: Tracey Ullman's Show
  • 2017: Tracey Breaks the News

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]