Zaosie, Wit-Rusland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zaosie
Завоссе / Завосьсе
Die geboortehuis van Adam Mickiewicz in Zaosie. Skildery deur Napoleon Orda
Die geboortehuis van Adam Mickiewicz in Zaosie. Skildery deur Napoleon Orda
Ligging van Zaosie op 'n kaart (Wit-Rusland)
Zaosie
Zaosie
Koördinate: 53°16′43″N 26°06′57″O Koördinate: 53°16′43″N 26°06′57″O
Land Vlag van Belarus Wit-Rusland
Oblast Brest
Raion Baranavichy
Hoogte 184 m (604 vt)
Tydsone OET (UTC+02:00)
 - Somer (DST) OEST (UTC+03:00)
Poskode 225315
Skakelkode(s) 375 1634

Zaosie (Wit-Russies Завоссе, Завосьсе) is 'n dorp in Wit-Rusland, sowat 100 kilometer suid van die Litause hoofstad Vilnius. In administratiewe opsig maak dit deel uit van die voblast Brest en die rajon Baranawitsji.

Die belangrikste besienswaardigheid is die landgoed wat vroeër in besit van die Mickiewicz-gesin was. Dit word algemeen as die geboorteplek van Pole se nasionale digter Adam Mickiewicz (1798-1855) beskou[1][2], alhoewel sy geboortesertifikaat nie presies na dié plek verwys nie.

Verwysings[wysig]

  1. Mickiewicz Adam Bernard, in: Internetowa encyklopedia PWN
  2. Ksawery Pruszyński: Opowieść o Mickiewiczu. Warskou: Spółdzielnia Wydawnicza "Czytelnik" 1998, bl. 7-8