Wit-Russies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Belarussies)
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Wit-Russe.
Wit-Russies
беларуская мова
biełaruskaja mova 
Uitspraak: [bʲelaˈruskaja ˈmova]
Gepraat in: Vlag van Wit-Rusland Wit-Rusland
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Pole Pole
Vlag van Letland Letland
Vlag van Litaue Litaue 
Gebied: Oos-Europa
Totale sprekers: 8 miljoen[1] 
Rang: 79
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Oos-Slawies
   Suidoos-Slawies
    Wit-Russies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Wit-Rusland Wit-Rusland
Gereguleer deur: Instituut van Wit-Russies
Taalkodes
ISO 639-1: be
ISO 639-2: bel
ISO 639-3: bel 
Verspreiding van Wit-Russies
Verspreiding van Wit-Russiese dialekte in Wit-Rusland

Wit-Russies of Belarussies (беларуская мова, bielaruskaja mova, [bʲelaˈruskaja ˈmova]) is 'n taal wat tot die Slawiese tale gereken word. Wit-Russies word behalwe in Wit-Rusland ook in dele van Oekraïne en Rusland gepraat en in die ooste van Pole.

Wit-Russies word in die Cyrilliese alfabet en soms ook in die Latynse alfabet, Lacinka in Wit-Russies, geskryf. Laasgenoemde ontwikkel hulle in die 18de eeu onder die invloed van die Rooms-Katolieke Kerk en die Poolse beïnvloeding uit die weste van die land, wat tot die Poolse verdeling deel uitmaak van Pole.

Met transkripsie na ander alfabette/tale kom allerlei verskille aan die lig, met name in die transkripsie van eiename.

Wit-Russies is 'n Oos-Slawiese taal en vertoon derhalwe die sterkste verwantskap met Oekraïens en Russies. Wit-Russies het ook sterk invloed Pools ondergaan.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Wit-Russies
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Wit-Russies