Škoda Auto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Škoda Auto
New Škoda logo-2.jpg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1895
Hoofkantoor Mladá Boleslav, Tsjeggië
Sleutelpersone Winfried Vahland (hoof uitvoerende beampte)
Martin Winterkorn (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd (sonder Noord-Amerika)
Industrie Motorvervaardiger
Produkte Motorvoertuie
Dienste Finansiële dienste
Inkomste 10,4 miljard €
Netto inkomste 712 miljoen €
Werknemers meer as 32 000
Moedermaatskappy Volkswagen
Dogtermaatskappye Škoda Auto Deutschland
Škoda Auto India
Škoda Auto Polska
Škoda Auto Slovakia
Webwerf skoda-auto.com

Škoda Auto, a. s. is 'n Tsjeggiese motorvervaardiger gebaseer in Mladá Boleslav. Die maatskappy is in 1895 gestig deur Václav Laurin en Václav Klement. In die eerste tien jaar het Laurin & Klement fietse en motorfietse vervaardig, en in 1905 hul eerste motorvoertuig. In 1925 is Laurin & Klement, wat deur die Eerste Wêreldoorlog verswak is, uitgekoop deur die Škoda Groep. In 2010 word die volgende modelle geproduseer: Škoda Citigo, Škoda Fabia, Škoda Rapid, Škoda Octavia, Škoda Superb, Škoda Roomster, Škoda Yeti. Die maatskappy is tans 'n filiaal van Volkswagen.

Modelle[wysig]

  • Škoda Citigo: sedert 2011
  • Škoda Fabia:
  • Fabia I: 1999 - 2007
  • Fabia II: sedert 2007
  • Škoda Rapid: sedert 2011
  • Škoda Octavia:
  • Octavia I: 1996 - 2010
  • Octavia I: sedert 2004
  • Škoda Superb:
  • Superb I: 2001 - 2008
  • Superb II: sedert 2008
  • Škoda Roomster: sedert 2007
  • Škoda Yeti: sedert 2010

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Škoda Auto (kategorie)