16

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
16

| 1de eeu v.C. | ◄ 1de eeu ► | 2de eeu |

◄ ◄ | | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | ◄ 16 ► | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 16
XVI
Ab urbe condita 769
Sjinese kalender 2712 – 2713

壬亥 – 癸子

Ethiopiese kalender 8 –9
Hebreeuse kalender 3776 – 3777
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 71 – 72
- Kali Yuga 3117 – 3118


Die jaar 16 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 16de jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig]

  • Germanicus loods sy poging om Germania te verower. Hy is seëvierend by Idistaviso en wil die Elberivier tot grens verklaar, maar verloor baie van sy skepe in 'n storm.
  • Tiberius, wat nie Germanicus se oorlog ondersteun nie, roep hom terug na Rome waar hy 'n triomftog hou, maar die verowerings word nie gehandhaaf nie.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]