15

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
15

| 1de eeu v.C. | ◄ 1de eeu ► | 2de eeu |

◄ ◄ | | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | ◄ 15 ► | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 15
XV
Ab urbe condita 768
Sjinese kalender 2711 – 2712

辛戌 – 壬亥

Ethiopiese kalender 7 –8
Hebreeuse kalender 3775 – 3776
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 70 – 71
- Kali Yuga 3116 – 3117


Die jaar 15 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Germanicus

Gebeure[wysig]

  • Germanicus mobiliseer die magte van die Ryn en trek Germania binne. Die suster van die Cheruske leier Arminius val in sy hande. Die Saksiese stamme verenig teen hom.
  • Germanicus val die Sakse oor land en see aan. Caecina sal met hom verenig aan die Ems maar word gedwing terug te gaan na die Ryn. Die geveg om Germania is nie beslissend nie.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]