879
Voorkoms
879 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 874 | 875 | 876 | 877 | 878 | ◄ 879 ► | 880 | 881 | 882 | 883 | 884 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:879 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Preah Ko | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 879 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Boudewyn II volg sy vader Boudewyn I op as graaf van Vlaandere.
- Pous Johannes VIII erken Patriarg Photius en beëindig daardeur die kerkskeuring met Konstantinopel.
- Koning Indravarman I van die Khmer-ryk lê die grondslag van die tempel van Preah Ko naby Angkor[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Rjoerik, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* circa 830)
- Teenpous Anastasius III Bibliothecarius. (*810 ongeveer).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The Civilization of Angkor Charles Higham, University of California Press, 2004, ISBN 0-520-24218-1, ISBN 978-0-520-24218-0