Abakan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Abakan
Абакан
Ағбан
Die Poesjkin-monument in Abakan
Die Poesjkin-monument in Abakan
Wapen van Abakan
Wapen
Die ligging van Chakassië in Rusland
Die ligging van Chakassië in Rusland
Ligging van Abakan op 'n kaart (Chakassië)
Abakan
Abakan
Die ligging van Abakan in Chakassië
Koördinate: 53°43′N 91°25′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Chakassië
Stigting 1675
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Nikolai Boelakin
Oppervlak
 - Stad 259 km²  (100 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 165 183
Tydsone UTC+08:00 (UTC)
Webwerf: http://abakan.ru/

Abakan (Russies: Абака́н; Chakasies: Ағбан) is die hoofstad van die Republiek van Chakassië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë by die samevloei van die Jenisei- en die Abakan-rivier. Die bevolking in 2010 was 165 183.

Eksterne skakels[wysig]