Afrikaanse kwartel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Afrikaanse kwartel
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Coturnix
Spesie: C. coturnix
Binomiale naam
Coturnix coturnix
(Linnaeus, 1758)

Die Afrikaanse kwartel (Coturnix coturnix) is 'n trekvoël wat feitlik regoor Suid-Afrika en Namibië voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Common Quail. Die voël is klein en lig dofgeel met swart-en-wit strepe oor die rug. Hulle het ook prominente wit wenkbroue. Die mannetjie se keel is swart of rooibruin. Sy roep en sang is: whit wit-wit en skree krwee-krwee in vlug. Hulle verkies grasvelde en landerye om in te leef.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Coturnix coturnix”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.