Agapant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Agapant
Agapant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Monocots
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Agapanthoideae
Genus: Agapanthus
Spesie: A. praecox
Binomiale naam
Agapanthus praecox
Willd.
Blomme van die subspesie Orientalis.
Agapanthus praecox

Die Agapant (Agapanthus praecox) is 'n blomplant. Dit is 'n vinnige groeier en geharde plant. Dit is 'n meerjarige plant wat blom van Desember tot Januarie. Die plant het lang, lintvormige blare en ronde blomkoppe met blou of wit buisblomme aan lang stele. Die plant verkies vol son tot halfskadu en matige water.

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: