Alex Boraine

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Alex Boraine (gebore Kaapstad 1931) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige kerkleier.

Hy word in 1959 georden as 'n Metodiste-predikant, daarna studeer hy by die Rhodes-universiteit in Suid-Afrika, Universiteit van Oxford in Engeland, en Drew Universiteit in die VSA.[1]

Verwysings[wysig]