Angoni vleirot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Angoni vleiro
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Rodentia
Familie: Muridae
Genus: Otomys
Spesie: O. angoniensis
Binomiale naam
Otomys angoniensis
Wroughton, 1906

Die Angoni vleirot (Otomys angoniensis) kom in die noorde en ooste van Suid-Afrika voor asook in sentrale Zimbabwe.

Voorkoms[wysig]

Die knaagdier se kleur wissel van bleekbruin tot donkerbruin met 'n grys onderkant. Die dier word tot 30cm lank en weeg 100 - 250g. Die rot se stert is kort en die bokant is donkerder as die onderkant. Die ore is groot.

Habitat en gewoontes[wysig]

Hulle verkies nat vleie en moerasagtige gebiede langs riviere. Hulle bou hulle grasneste bokant die watervlak en maak voetpaadjies na hul weigebied. Daar word 1 - 4 kleintjies in die somer gebore. Die diertjie eet gras, riete en ander plante.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]