Anno Domini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Anno Domini inskripsie by die Carinthiakatedraal in Oostenryk.
Dionysius Exiguus het Anno Domini jare uitgevind om die presiese datum van Paasfees te bereken.

Anno Domini (AD) of na Christus (n.C.) beteken "jare van die begin van die Christelike area".