Arusha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arusha
Sentraal-Arusha met Mount Meru in die agtergrond
Sentraal-Arusha met Mount Meru in die agtergrond
Ligging van Arusha op 'n kaart (Tanzanië)
Arusha
Arusha
Koördinate: 3°22′0″S 36°41′0″O
Land Vlag van Tanzanië Tanzanië
Region Arusha
Distrik Arusha
Stigting 1948
Stad Julie 2010
Bevolking (2002)
 - Stad 281 608
Tydsone Oos-Afrika Tyd (UTC+3)

Arusha is 'n stad en streek in noord Tanzanië. Die stad is geleë op 'n plato in die Groot Rif Vallei tussen die Serengeti plein, die Ngorongoro Krater, Manyara Meer, Olduvai Kloof en berg Kilimanjaro.

Amptelike dokumente wat onafhanklikheid aan Tanzanië verleen, is in Arusha deur die Verenigde Koninkryk geteken in 1961.

Die Arusha Verklarings vir Self Behoud in Tanzanië is in 1964 in Arusha geteken.

Die Arusha Ooreenkomste is in Arusha op 4 Augustus, 1993 geteken deur verteenwoordigers van verskillende partye betrokke by die Rwandese burgeroorlog.

Die Internasionale Kriminele Tribunaal vir Rwanda is in Arusha geleë.


Arusha is ook die Hindoenaam vir die 'stygende son'.