Asuur (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#007FFF

Asuur is 'n helderblou kleur wat die kleur van suiwer hemellug of skoon seewater verteenwoordig.

Dit is ook die hoofkleur van die Suid-Afrikaanse luukse Bloutrein.

Landskap met asuurblou lug daarbo

Kleurkoördinate[wysig]

Volgens verskeie kleurskemas word asuur as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #007FFF
RGB-kleurmodel (0, 127, 255)
CMYK (100, 50, 0, 0)
HSV (210°, 100%, 100%)


Sien ook[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.