Alice-blou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#F0F8FF

Alice-blou is 'n kleur, 'n baie ligte skakering van blou.

Weens die baie min ink (kleurstof) wat volgens die CMYK-formule vir drukwerk van dié kleur benodig word, is dit uiters moeilik om dit suksesvol af te beeld in vierkleurdrukwerk.

Kleurkoördinate[wysig]

Volgens verskeie kleurskemas word Alice-blou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #F0F8FF
RGB-kleurmodel (240, 248, 255)
CMYK (4, 1, 0, 0)
HSV (208°, 6%, 100%)

Sien ook[wysig]