Auchtermuchty

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Auchtermuchty
'n Standbeeld van Jimmy Shand in die dorp.
'n Standbeeld van Jimmy Shand in die dorp.
Ligging van Auchtermuchty op 'n kaart (Skotland)
Auchtermuchty
Auchtermuchty
Koördinate: 56°18′00″N 3°14′″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Skotland
Unitary authority Fife
Bevolking (2006)
 - Stad 2 070
Tydsone MGT (UTC+0:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+1:00)
Poskode KY14
Skakelkode(s) 01337

Auchtermunchty (Skots-Gaelies: Uachdar Mucadaidh) is 'n klein dorp in die streek van Fife (in Skotland), omtrent halfpad tussen Edinburg en Dundee. Myres-kasteel is daar nabygeleë. Die dorp het 'n amptelik bevolking van 2 070 in 2006 gehad.