Auguste en Louis Lumière

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Lumière-broers

Die Lumière-broers, Auguste en Louis Lumière was Franse sakemanne en filmpioniers. Met die uitvinding van die cinématographe, die wêreld se eerste projeksieapparaat, word hulle van die grondleggers van kinematografie. Louis Lumière word ook dikwels as "die vader van die kinema" beskryf.

In 1895 vertoon die Lumière-broers vir die eerste keer bewegende prente aan 'n betalende gehoor.

Eksterne skakels[wysig]