Besançon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Besançon
Besancon boucle Doubs.jpg

Kaart Wapen
Besancon dot.png
Blason ville fr Besançon (Doubs).svg
Vlag
Flag of Besançon.svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Franche-Comté.svg Franche-Comté
 Département Blason département fr Doubs.svg Doubs
 Koördinate 47°14′N 6°01′O
 Stigting 2de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 65,05 vk km
 Hoogte bo seevlak 235-620 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 117 392
 - Bevolkingsdigtheid 1 805/vk km
 - Metropolitaanse gebied 243 363
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jean-Louis Fousseret
 Amptelike webwerf besancon.fr

Besançon is 'n Franse stad en onderprefektuur in die département Doubs (gewes Franche-Comté).

Die Franse skrywer, digter en dramaturg Victor Hugo is op 26 Februarie 1802 hier gebore. Hy word as een van die belangrikste Franse skrywers van alle tye beskou.

Die Doubs-rivier en die Quai Vauban.

Monumente[wysig]

Geografie[wysig]

  • Koördinate: 47°14' N, 06°01' O
  • Oppervlakte: 65,05 km²
  • Bevolking: 117 392 (2009)
  • Bevolkingsdigtheid: 1 805/km²
  • Hoogte: 235-620 m bo seespieël