Avianca

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Avianca - Bogotá

Avianca is die nasionale en die grootste lugredery van Colombia en die sesde grootse in Suid-Amerika. Avianca is 'n Spaanse afkorting vir Aerovías del Continente Americano SA, wat beteken: Lugredery van die kontinentale Amerikas, Bpk. Hulle hoofkantoor is in Columbia se hoofstad, Bogotá geleë.