El Salvador

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republiek van El Salvador
República de El Salvador
Vlag
Leuse"Dios, Unión, Libertad"  (Spaans)
"God, Eenheid, Vryheid"
VolksliedHimno Nacional de El Salvador
Hoofstad
(en grootste stad)
San Salvador
13°40′N 89°10′W Koördinate: 13°40′N 89°10′W
Amptelike tale Spaans
Demon Salvadoran
Regering Presidensiële republiek
 -  President Mauricio Funes
Onafhanklikheid
 -  van Spanje 15 September, 1821 
 -  van die UPCA 1842 
Oppervlakte
 -  Totaal 21 040 km2 
8 124 vk myl 
 -  Water (%) 1.4
Bevolking
 -   skatting 6,600,000 (98ste)
 -  2007 sensus 6,600,000 
 -  digtheid 318.7/km2 (34de)
823,6/vk myl
BBP (PPP) 2006 skatting
 -  Totaal $38.617 biljoen (89ste)
 -  Per kapita $5,600 (103ste)
Gini (2002) 52.4 (hoog
MOI (2007) 0.735 (medium) (103de)
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (2001–tans)2 (USD "$")
Tydsone (GUT-6)
Internet TLD .sv
Skakelkode 503
1 Telefoon maatskappye (markaandeel): Tigo (45%), Claro (25%), Movistar (24%), Digicel (5.5%), Red (0.5%).
2 Die Amerikaanse dollar is die geldeenheid in gebruik. Finansiële inligting kan uitgedruk word in VSA Dollars en in die Salvadoran colón, maar dit is reeds uit sirkulasie. http://www.bcr.gob.sv/ingles/integracion/ley.html

Die Republiek van El Salvador (Spaans: República de El Salvador) is 'n land in Sentraal-Amerika. Die land grens aan Guatemala in die noordweste, die Stille Oseaan in die suidweste en Honduras aan die noordooste. Die area is oorspronklik die Pipil "Cuzhcatl" (Spaans "Cuzcatlan") genoem wat beteken: "die land van kosbare dinge".

Demografie[wysig]

Meer as 90% van die lande se mense is mestizo, 9% is wit en slegs 1% is ameridian.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika