Baardwipstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Baardwipstert
By 'n braaiplek in die Mkhuze Wildreservaat, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cercotrichas
Spesie: C. quadrivirgata
Binomiale naam
''Cercotrichas quadrivirgata
(Reichenow, 1879)
Sinonieme

Erythropygia quadrivirgata

Die Baardwipstert (Cercotrichas quadrivirgata) is 'n standvoël wat voorkom in die Laeveld, suid en sentraal Mosambiek en wes, oos en noord Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Bearded scrub robin.

Voorkoms[wysig]

Die voël word 14-16 cm lank en weeg 22-31 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant en het 'n geeloranje borsrand en sye.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Subspesies[wysig]

  • Cercotrichas quadrivirgata erlangeri
  • Cercotrichas quadrivirgata interna
  • Cercotrichas quadrivirgata wilsoni
  • Cercotrichas quadrivirgata rovumae
  • Cercotrichas quadrivirgata brunnea

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Erythropygia quadrivirgata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.