Barry Heatlie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Barry Heatlie Sportportaal
Volle naam Barry Heatlie
Bynaam Fairy
Geboortedatum 25 April 1872
Geboorteplek Worcesterdistrik, Suid-Afrika
Sterftedatum 19 Augustus 1951 (op 79)
Sterfteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1.90 m
Gewig 94 kg
Skool Diocesan College
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Voorspeler
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Diocesan College, Gardens, Old Diocesans, Villagers, Lomas, Gymnasia y Esgrima
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1891–1903
1910
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Argentinië Argentinië
6
1

Barry "Fairy" Heatlie (25 April 187219 Augustus 1951)[1] was 'n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se vyfde Springbokkaptein. Hy het oor vir Argentinië se nasionale rugbyspan uitgedraf.

In 2009 is hy in die "IRR Hall of Fame" vereer vir sy bydrae tot die vroeë ontwikkeling van rugby in Suid-Afrika. Die Springbokke se beroemde groen trui word onder andere aan hom toegeskryf.[2]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Fairy Heatlie se profiel op Scrum.com
  2. {{{author}}}, IRB Hall of Fame: The 2009 Induction, International Rugby Board, 2009-10-27.

Eksterne skakels[wysig]