Beaufortskaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Beaufortskaal is ’n empiriese maatreël wat windspoed in verband bring met waargenome toestande op see of land.

Moderne skaal[wysig]

Beaufortnommer Beskrywing Windsnelheid Golfhoogte Seetoestande Landtoestande Foto van seetoestand Meegaande waarskuwingsvlag
0 Stil < 1 km/h (< 0.3 m/s) 0 m Plat. Stil. Rook gaan vertikaal omhoog. Beaufort scale 0.jpg
< 1 mph
< 1 kn 0 vt
< 0.3 m/s
1 Ligte lug 1.1–5.5 km/h (0.3–2 m/s) 0–0.2 m Rimpelings sonder kruine. Rook trek in ’n wyse wat windrigting aandui en weerhane beweeg nie. Beaufort scale 1.jpg
1–3 mph
1–2 kn 0–1 vt
0.3–1.5 m/s
2 Ligte bries 5.6–11 km/h (2–3 m/s) 0.2–0.5 m Klein golfies. Kruine kry glasige voorkoms maar breek nie Wind word gevoel op vel. Blare ritsel en weerhane begin beweeg. Beaufort scale 2.jpg
4–7 mph
3–6 kn 1–2 vt
1.6–3.4 m/s
3 Sagte bries 12–19 km/h (3–5 m/s) 0.5–1 m Groot golfies. Kruine begin breek; verspreide seegolwe Blare en klein takkies beweeg voortdurend, ligte vlae is uitgesprei. Beaufort scale 3.jpg
8–12 mph
7–10 kn 2–3.5 vt
3.4–5.4 m/s
4 Matige bries 20–28 km/h (6–8 m/s) 1–2 m Klein golwe met brekende kruine. Redelik gereelde seegolwe. Stof en papiere word rondgewaai. Klein takkies begin beweeg. Beaufort scale 4.jpg
13–17 mph
11–15 kn 3.5–6 vt
5.5–7.9 m/s
5 Fris bries 29–38 km/h (8.1-10.6 m/s) 2–3 m Matige golwe van lengte. Baie seegolwe. Bietjie sproei. Takke van matige grootte beweeg. Klein bome begin wieg. Beaufort scale 5.jpg
18–24 mph
16–20 kn 6–9 vt
8.0–10.7 m/s
6 Sterk bries 39–49 km/h (10.8-13.6 m/s) 3–4 m Lang golwe begin vorm. Wit skuimige kruine kom gereeld voor. Lugsproei is ook teenwoordig. Groot takke beweeg. Gefluit word gehoor in oorhoofse kabels. Die gebruik van ’n sambreel word moeilik. Leë plastiek houers val om. Beaufort scale 6.jpg Gale pennant.svg
25–30 mph
21–26 kn 9–13 vt
10.8–13.8 m/s
7 Hoë wind,
matige stormwind,
amperse stormwind
50–61 km/h (13.9-16.9 m/s) 4–5.5 m See hoop op. Skuim van brekende golwe word deur die wind weggewaai. Matige hoeveelhede lugsproei. Bome beweeg. Dit raak moeilik om teen die wind in te loop. Beaufort scale 7.jpg Gale pennant.svg
31–38 mph
27–33 kn 13–19 vt
13.9–17.1 m/s
8 Stormwind
fris stormwind
62–74 km/h (17.2-20.6 m/s) 5.5–7.5 m Matige hoë golwe met brekende kruine vorm stuifsneeu. Skuim word in stroke deur die wind weggewaai. Aansienlike lugsproei. Takkies van bome breek af. Motorkarre wankel op die pad. Voetslaan word ernstig belemmer. Beaufort scale 8.jpg Gale pennant.svg
Gale pennant.svg
39–46 mph
34–40 kn 18–25 vt
17.2–20.7 m/s
9 Sterk stormwind 75–88 km/h (20.8-24.4 m/s) 7–10 m Hoë golwe met kruine wat oorrol. Digte skuim word deur die wind weggewaai. Groot hoeveelhede lugsproei maak sigbaarheid moeiliker. Takke breek van bome af en klein bome waai om. Konstruksie- en tydelike padtekens word omgewaai. Beaufort scale 9.jpg Gale pennant.svg
Gale pennant.svg
47–54 mph
41–47 kn 23–32 vt
20.8–24.4 m/s
10 Storm,[1]
Volle stormwind
89–102 km/h (24.7-28.3 m/s) 9–12.5 m Baie hoë golwe met kruine wat oorhel. Skuim van seegolwe gee ’n wit voorkoms aan die see. Aansienlike tuimeling van golwe met ’n groot impak. Groot hoeveelhede lugsproei verminder sigbaarheid. Bome word gebreek of omgewaai, jong bome word gebuig of vervorm. Swak gelapte dakke en dakke in ’n swak toestand ruk af. Beaufort scale 10.jpg Storm warning.svg
55–63 mph
48–55 kn 29–41 vt
24.5–28.4 m/s
11 Gewelddadige storm 103–117 km/h (28.6-32.5 m/s) 11.5–16 m Uitsonderlik hoë golwe. Groot kolle skuim word deur die wind weggedryf en bedek baie van die see se oppervlak. Baie groot hoeveelhede lugsproei verminder sigbaarheid drasties. Wydverspreide skade aan plantegroei. Baie dakoppervlakte word beskadig; teëls wat opgekrul of gebreek het kan heeltemal weg breek. Beaufort scale 11.jpg Storm warning.svg
64–73 mph
56–63 kn 37–52 vt
28.5–32.6 m/s
12 Orkaan [1] ≥ 118 km/h (≥ 32.8 m/s) ≥ 14 m Groot golwe. See is heeltemal wit met skuim en sproei. Lug is vol sproei met swak sigbaarheid. Wyd verspreide skade aan plantegroei. Vensters breek; mobiele wonings en swak geboude skure en store word beskadig. Puin word rondgewaai. Beaufort scale 12.jpg Storm warning.svg

Storm warning.svg
≥ 74 mph
≥ 64 kn ≥ 46 vt
≥ 32.7 m/s

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Die terme “storm” en “orkaan” op die Beaufortskaal dui slegs windsterkte aan. Dit beteken nie noodwendig dat ander swaar weer (byvoorbeeld donderstorms of tropiese siklone) aanwesig is nie.