Beginsel van middelmatigheid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lewe is alomteenwoordig op Aarde, maar bestaan dit elders?

Die beginsel van middelmatigheid (in Engels, Mediocrity principle) is baie soortgelyk aan die Koperniese beginsel. Die stel voor dat - omdat lewe op Aarde bestaan - dit tipies ​op aardagtige planete regdeur die heelal moet bestaan.