Beihai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beihai
北海
Die Silwer-strand in Beihai.
Die Silwer-strand in Beihai.
Ligging van Beihai op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Beihai
Beihai
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 21°28′00″N 109°06′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Outonome gebied Guangxi
Oppervlak
 - Stad 3 337 km²  (1 288 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 1 539 300
 - Digtheid 460/km² (1 200/vk m)
 - Stedelik 405 600
 - Metropolitaans 572 000
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 536000
Skakelkode(s) 0779
Webwerf: beihai.gov.cn

Beihai (Sjinees: 北海), ook bekend as Pakhoi, is 'n stad in die Sjinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 1 539 300 in 2010. Die stad is in die suidooste van Sjina, aan die kus van die Suid-Sjinese See, wes van Hongkong en Macau geleë. Dit is 'n belangrike hawe vir die suidooste van Sjina. Vir die jare tussen 2006 en 2020 word Beihai beskou as die vinnigste groeiende stad ter wêreld.[1]

Verwysings[wysig]