Beslan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beslan
Беслан
Беслæн
Die stasie van Breslan
Die stasie van Breslan
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland
Ligging van Beslan op 'n kaart (Noord-Ossetië)
Beslan
Beslan
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland
Koördinate: 43°12′0″N 44°34′0″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Noord-Ossetië-Alanië
Stigting 1847
Stadstatus 1950
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Mairbek Chubajef
Oppervlak
 - Stad 24 km²  (9,3 vk m)
Hoogte 490 m (1 608 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 36 724
 - Digtheid 1 530/km² (3 962,7/myl2)
Tydsone MSK (UTC+04:00)
Poskode 36302x
Skakelkode(s) 7 86737
Webwerf: beslan.ru

Beslan (Russies: Беслан, Osseties: Беслæн) is ’n dorp in Noord-Ossetië-Alanië in Rusland. Dit het internasionaal bekend geword weens die Beslanskool-gyselaardrama waartydens ’n groep gewapende militante van Ingoesjetië en Tsjetsjnië sowat 1 100 mense, onder wie 777 kinders, op 1 September 2004 by Skool Nommer Een op die dorp aangehou het. Meer as 300 mense is eindelik dood.