Bismarck-argipel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bismarck-argipel
Inheemse naam: Bismarck Archipelago
Kaart van die Bismarck-argipel
Kaart van die Bismarck-argipel
Geografie
Ligging Stille Oseaan
Koördinate 5°S 150°E
Oppervlak 49 700 vk km
Hoogste punt Mount Balbi 2 715 m
Administrasie
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
Streek Eiland-streek
Demografie
Bevolking 472 163

Die Bismarck-argipel is 'n groep eilande aan die noordoostelike kus van Nieu-Guinee in die westelike Stille Oseaan. Hierdie eilande behoort aan Papoea-Nieu-Guinee. Tussen 1884 en 1914 het hierdie eilande aan Duits-Nieu-Guinee behoort. Die naam van die argipel is van die Duitse kanselier Otto von Bismarck ontleen.

Die belangrikste eilande en eilandgroepe in die argipel is:

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bismarck-argipel (kategorie)

Koördinate: 3°48′31.37″S 149°1′35.8″O