Björn Dixgård

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Björn Dixgård
Bjööörrn.jpg
Björn Dixgård by die Storsjöyran-musiekfees (2006).
Geboortenaam Björn Hans-Erik Kihlberg Dixgård
Portal.svg Musiekportaal

Björn Hans-Erik Kihlberg Dixgård (* 8 Mei 1981 in Falun (Swede)) is 'n Sweedse musikant en kitaarspeler, mees bekend vir sy rol in hierdie velde vir die Sweedse musiekgroep Mando Diao. Dixgård het grootgeword in Hytting, Rommehed, en Bro in Borlänge. Hy skryf vele liedjies vir Mando Diao en sing in omtrent die helfte daarvan. Hy bespeel onder andere 'n Gibson les Paul-kitaar met 'n Marshall Lead 100-versterker uit die 1970's daarop. In 2007 het hy 'n solomusiektoer deur Duitsland onderneem. Dixgård is in die eg verbind met 'n vrou genaamd Emma.