Boeing 707

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boeing 707
Travolta707.JPG
John Travolta se privaat-Boeing 707.
Tipe Smalromp-stralervliegtuig
Vervaardiger Boeing Commercial Airplanes
Ontwerp deur Boeing Commercial Airplanes
Nooiensvlug 20 Desember 1957[1]
Vrygestel Oktober 1958 met Pan American World Airways
Status In beperkte diens
Hoofgebruiker Trans World Airlines (histories)
Continental Airlines (histories)
Pan Am (histories)
Saha Airlines
Vervaardig 1958–1979
Aantal gebou 1 010[2]
Eenheidskoste VS$ 4,3 miljoen (1955)[3]
Ontwikkel van Boeing 367-80
Weergawes Boeing 720
Boeing C-137 Stratoliner
'n Boeing 707-329.

Die Boeing 707 was die eerste kommersiële passasierstraalvliegtuig wat deur Boeing-korporasie vervaardig is. Die vliegtuie is in verskillende konfigurasies gebou wat tussen 150 en 189 passasiers oor 'n afstand van 4500 tot 9500 km kon vervoer. Boeing begin in 1955 met produksie, maar beëindig die vervaardiging daarvan in 1979. Die vliegtuig se vier enjins is deur Pratt & Whitney verskaf.

Verwysings[wysig]

  1. (en) "Boeing 707 Jet Transport." aviation-history.com. Besoek op 17 Mei 2014.
  2. (en) 707 Model Summary”. Boeing Commercial Airplanes. URL besoek op 17 Mei 2010.
  3. Bowers 1989, p. 434

Eksterne skakels[wysig]