Bontrugwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontrugwewer
Wyfie van die Réunion-eiland
'n Mannetjie van die suidelike populasie.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Spesie: P. cucullatus
Binomiale naam
Ploceus cucullatus
(Müller, 1766)

Die Bontrugwewer (Ploceus cucullatus) is 'n algemene standvoël in landerye, savanne en tuine en kom dikwels in groot swerms voor. Hulle broei koloniaal in bome, palms en plate riete in taamlik slordige neste met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 16 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village Weaver.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ploceus cucullatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.