Bontstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontstrandloper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. alpina
Binomiale naam
Calidris alpina
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding van subspesies, trekroetes en Europese oorwinteringsgebiede
Verspreiding van subspesies, trekroetes en Europese oorwinteringsgebiede
Sinonieme

Erolia alpina
Pelidna alpina

Die Bontstrandloper (Calidris alpina) is 'n voël en seldsame swerwer aan Suider-Afrika. Die voël steek selde die ewenaar oor en is slegs twee keer aangeteken in Suid-Afrika. Die voël is 15 - 22 cm lank, 40 - 70 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Dunlin.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris alpina”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.