Bontvisvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontvisvanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Alcedinidae
Genus: Ceryle
Boie, 1828
Spesie: C. rudis
Binomiale naam
Ceryle rudis
(Linnaeus, 1758)
Ceryle rudis

Die Bontvisvanger (Ceryle rudis) is 'n algemene standvoël en visvanger wat wyd versprei is in Afrika Suid van die Sahara en suidelike Asië vanaf Turkye tot Sjina.

Identifikasie[wysig]

Dit is 'n groot visvanger, 28–29 cm in lengte, maar kleiner as die Reusevisvanger, met 'n uitsluitlike swart-en-wit veredrag. Die geslagte verskil van kleurpatrone. As hy visvang, fladderhang hy gewoonlik oor die water en duik dan af om sy prooi te vang.

Habitat[wysig]

Hou in pare of klein familiegroepies by binnelandse riviere, mere, strome, damme en by strandmere, riviermondings en rotspoele langs die kus.

Verspreiding[wysig]

Is wyd verspreid in Afrika, suid van die Sahara en suidelike Asië vanaf Turkye tot Sjina.

Geluid[wysig]

Uiter 'n hoë gekwetter; twee of meer voëls roep dikwels tegelyk.

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Pied Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Ceryle rudis

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: