Reusevisvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Reusevisvanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Cerylidae
Genus: Megaceryle
Spesie: M. maxima
Binomiale naam
Megaceryle maxima
(Pallas, 1769)
Verspreiding
Verspreiding
M. m. maxima, Rietvlei Natuurreservaat, Suid-Afrika

Die Reusevisvanger is die grootste visvanger in Afrika. Dit is 'n endemiese voël wat oor die grootste dele van die kontinent suid van die Sahara voorkom, met die uitsondering van die droë suidweste.

Daar is twee subspesies, M. m. maxima, in die oop velde, en M. m. gigantea in die reënwoude.

Hulle broei vanaf Augustus tot Januarie, 3-5 eiers word in 'n ​​tonnel op rivierbanke gelê.

Die spesie teer op 'n groot krappe, vis en paddas wat hulle vang deur tipies vanaf 'n sitplek in die water in te duik.

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Giant Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Megaceryle maxima

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: