Boskoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boskoester
Bewaringstatus
Nie erken (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. nyassae
Binomiale naam
Anthus nyassae
Neumann, 1906

Die Boskoester (Anthus nyassae) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël van breëblaarboomveld. Die voël kom een-een of in pare voor en soek sy kos op die grond. Die voël is 18 cm groot en weeg 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Wood Pipit.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]